Verónica Nataniel Macamo Dlovo (gebore 13 November 1957) is 'n Mosambiekse politikus. Sy dien tans as die minister van buitelandse sake. Vanaf 2010 tot 2020 was sy die speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Macamo is 'n lid van die regerende FRELIMO.Verónica Macamo . Club of Mozambique. Besoek op 30 Julie 2020. Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1957