Eduardo Joaquim Mulémbwè is 'n Mosambiekse politikus. Hy was die speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek vanaf 1994 tot 2009. Mulémbwè is 'n lid van FRELIMO.Chissano names 22 ministers to enlarge cabinet. Besoek op 30 Julie 2020

Verwysings

Kategorie:Lewende mense