Marcelino dos Santos (20 Mei 1929 – 11 Februarie 2020) was 'n Mosambiekse digter, rewolusionêre en politikus. Hy was die eerste speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Hy het in die amp vanaf 1977 tot 1994 gedien. Dos Santos was 'n stigterslid van FRELIMO en die party se adjunkpresident vanaf 1970 tot 1977.Marcelino dos Santos (1929 - ) . Besoek op 30 Julie 2020.
Dos Santos is op 11 Februarie 2020 oorlede.Mozambique: Frelimo Founder Marcelino Dos Santos Dies. All Africa. Besoek op 30 Julie 2020. Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2020