Clifton Jones (26 Julie 1937 - 4 Junie 2025) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The V.I.P.s (1963) en Watership Down (1978), en in die televisiereekse Space: 1999 (1975) en The Professionals (1977).
Jones sterf op 4 Junie 2025, op die ouderdom van 87.
Filmografie Rolprente 1963: The V.I.P.s 1978: Watership Down
Televisiereekse 1975: Space: 1999 1977: The Professionals
Televisierolprente 1962: A World Inside 1976: Journey Through the Black Sun
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025