Harry Korris (8 Oktober 1891 – 4 Junie 1971) was 'n Britse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Somewhere in England (1940), Somewhere in Camp (1942), Somewhere on Leave (1943), en Happidrome (1943).
Filmografie Rolprente 1940: Somewhere in England 1942: Somewhere in Camp 1943: Somewhere on Leave 1943: Happidrome
Televisiereekse 1960: Our House
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu