Len Jones (gebore 1951) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gypsy Girl (1966) en Straw Dogs (1971), en in die televisiereekse Mystery and Imagination (1966) en Joe 90 (1968).
Filmografie Rolprente 1964: Seventy Deadly Pills 1966: Gypsy Girl 1968: The Magnificent Six and ½: When Knights Were Bold 1971: Straw Dogs 1972: Danny Jones White Fight
Televisiereekse 1965: Dead End Creek 1966: Mystery and Imagination 1968: Joe 90 1968: The Queen Street Gang 1968: Adventure Weekly 1969: Parkin's Patch
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1950's Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense