Carl Duering (29 Mei 1923 – 1 September 2018) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Arabesque (1966) en A Clockwork Orange (1971), en in die televisiereekse Biggles (1960) en The Avengers (1961).

Filmografie Rolprente 1966: Arabesque 1970: Underground 1971: A Clockwork Orange

Televisiereekse 1955: Steve Hunter, Trouble Merchant 1959: Tales of the Vikings 1959: Spy-Catcher 1960: Biggles 1960: Man from Interpol 1961: The Avengers

Televisierolprente 1957: The Assassin 1957: Marjolaine 1958: The Man Who Sold Death 1959: Ein unbeschriebenes Blatt 1976: Herbst

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu