Mark Ezra is 'n Britse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slaughter High (1986), Savage Hearts (1995), Riders (2002), en House Swap (2010).
Filmografie Rolprente 1986: Slaughter High 1987: Love Potion 1988: Blind Justice 1990: Living Doll 1995: Savage Hearts 2002: Riders 2010: House Swap 2013: Vangelis and the Journey to Ithaka 2016: Vangelis: The Interviews
Video's 2011: Jesters and Jolts: An Interview with Mark Ezra 2017: Going to Pieces with Co-Writer and Co-Director Mark Ezra 2020: DDG: Escape
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense