Andrew Faulds (1 Maart 1923 – 31 Mei 2000) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Crawling Eye (1958), Jason and the Argonauts (1963), en Cleopatra (1963).

Filmografie Rolprente 1958: The Crawling Eye 1960: The Professionals 1962: What Every Woman Wants 1963: Jason and the Argonauts 1963: Cleopatra 1967: The One Eyed Soldiers

Televisiereekse 1960: On Trial 1964: The Protectors 1966: Chronicle 1977: Rob Roy 1978: Huntingtower

Televisierolprente 1947: A Midsummer Night's Dream 1951: The Lady from Denmark 1952: The Florentine Apprentice 1955: Madeleine 1982: People V Scott

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu