Lindiwe Christabola Bebee is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien as 'n afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies waar sy KwaZulu-Natal verteenwoordig. Sy is die leier van die provinsiale afvaardiging. Bebee was voorheen 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer. Sy is 'n lid van die African National Congress.KwaZulu-Natal MPLs elected April 22. Besoek op 25 Julie 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Profiel op People's Assembly
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies