Hierdie artikel handel oor die spruit in KwaZulu-Natal. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit (dubbelsinnig)
Die Venterspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Dit ledig in die Spioenkopdam.
Eksterne skakel Kaart van die Venterspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal