Die jaar 1479 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 20 Januarie – Ferdinand II bestyg die troon van Aragon. 19 April – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word kardinaal-biskop van Sabina.
Geboortes 25 Maart – Wasili III van Rusland, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1533)
Sterftes
Kategorie:15de eeu