Die jaar 1482 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 14 April – Pous Sixtus IV publiseer die bul "Superna Caelestis" oor die heiligverklaring van Sint Bonaventure. Onbekend – Diogo Cam, 'n Portugese ontdekkingsreisiger ontdek die monding van die Kongorivier.
Geboortes
Sterftes 27 Maart – Maria van Boergondië, die dogter van Karel die Stoute (* 1457).
Kategorie:15de eeu