Die jaar 1486 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 86ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Onbekend – Diogo Cam vorder tot by Kaap Kruis in Namibië. Die Malleus Maleficarum word gepubliseer. Die republiek Marseille kom onder Franse bewind, maar dit behou outonomie.

Geboortes 14 September – Cornelius Agrippa, Okkultisme († 1535) 19/20 September – Prins Arthur Tudor, ouer broer van Hendrik VIII van Engeland († 1502)

Sterftes Onbekend – Diogo Cam, 'n Portugese seevaarder en ontdekkingsreisiger (* 1452).

Verwysings

Kategorie:15de eeu