Corra Dirksen (22 Januarie 1938 – 10 Julie 2020) was 'n Springbokrugbyspeler en mediese dokter.

Hy het al drie sy toetsdrieë teen die Franse Hane in 1967 gedruk en is deur hulle Le Monster (die Monster) genoem.

Ná sy rugbyloopbaan het hy hom as geneesheer gekwalifiseer, en in Krugersdorp gewoon en gepraktiseer.

Hy is op 10 Julie 2020 aan Covid-19 oorlede.

Toetse No. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek 1. 22–6 Vleuel 7 September 1963 Boet Erasmus, Port Elizabeth 2. 24–3 Vleuel 23 Mei 1964 Kings Park, Durban 3. 6–9 Vleuel 10 Apr 1965 Lansdowne Road, Dublin 4. 5–8 Vleuel 17 April 1965 Murrayfield, Edinburgh 5. 26–3 Vleuel 2 15 Julie 1967 Kings Park, Durban 6. 16–3 Vleuel 1 22 Julie 1967 Vrystaatstadion, Bloemfontein 7. 14–19 Vleuel 29 Julie 1967 Ellispark, Johannesburg 8. 6–6 Vleuel 12 Augustus 1967 Nuweland, Kaapstad 9. 25–20 Vleuel 8 Junie 1968 Loftus Versfeld, Pretoria 10. 6–6 Vleuel 22 Junie 1968 Boet Erasmus, Port Elizabeth

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Sterftes aan Kovis-19