Die waaieraalwyn (Kumara plicatilis), voorheen Aloe plicatilis, is 'n boom wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober. Die boom is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in Franschhoekberg tot by die Elandskloof in die noorde. Die blomme is skarlaken van kleur en die boom word tot 5 m hoog.

Die boom se FSA-nommer is 29.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die plant bekend as die Franschhoek aloe.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika, John Manning, Briza Publikasies,

Eksterne skakels

plicatilis Kategorie:Bome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika