Die Fincha Fwafwate-waterval in Ethiopië is 155 m hoog.
Hierdie waterval is in die Fincharivier in die staat Oromia, noordwes van Addis Abeba by die dorp Fincha. Dit lê 2210 m bo seespieël en by die koördinate .
‘n Hidroëlektriese kragsentrale by die val wek 100 megawatt elektrisiteit op.
Bibliografie getamap.net mapcarta.com worldwaterfalldatabase.com
Kategorie:Watervalle in Ethiopië