Hierdie artikel handel oor die rivier in Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Manzana (dubbelsinnig)
Die Manzanarivier is 'n rivier wat in die Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Tinarivier naby Qumbu.
Eksterne skakel Google-kaart van die Manzanarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap