duimnael|280px|'n Blouerige waas hang oor die Blue Ridge Mountains duimnael|280px|Mount Le Conte in Tennessee se Great Smoky Mountains wat deel uitmaak van die Blue Ridge Mountains duimnael|280px|Herfskleure in die Great Smoky Mountains National Park Die Blue Ridge Mountains is 'n bergreeks en fisiografiese streek in die ooste van die Verenigde State wat deel uitmaak van die Appalache-bergreeks. Die Blue Ridge Mountains strek oor 'n afstand van 550 myl vanuit die suide van die deelstaat Pennsilvanië oor Maryland, Wes-Virginië, Noord- en Suid-Carolina, Tennessee en Georgia. Sy hoogste piek, Mount Mitchell met 'n hoogte van 6 684 voet (2 037 meter) bo seevlak, is tegelykertyd die hoogste punt in die VSA oos van die Mississippirivier.

Opvallend is die reeks se blouerige kleur wat uit 'n groter afstand waargeneem word. Bome in die gebied stel op warm dae isopreen in die atmosfeer vry en dra sodoende by tot die waas oor die bergreeks en hul kenmerkende blouerige kleur.

Eksterne skakels

Agtergrondinligting - isopreen

Our State - Celebrate North Carolina: Why Are The Blue Ridge Mountains Blue? Toerisme

Georgia's Blue Ridge Mountains North Carolina Blue Ridge Mountains Cherokee-erfenis

Cherokee Heritage - Blue Ridge National Heritage Area

Kategorie:Bergreekse in die Verenigde State van Amerika