Stefan Georg (Ralf-Stefan Georg, gebore op 7 November 1962 in Bottrop ) is 'n Duitse taalkundige. Hy is tans professor aan die Universiteit van Bonn in Bonn, Duitsland, vir Altaïese taalkunde en kultuurstudies. . Opgespoor op 2012-04-09

Agtergrond Georg het 'n MA in Mongoolse-, Indo-Europese- en Semitiese- taalkunde aan die Universiteit van Bonn (1990) behaal, en het later sy Ph.D. (Sentraal-Asiatiese-, Indo-Europese- en Mantsjoe- studies), met 'n beskrywende grammatika van die Thakali-taal ('n Tibeto-Birmaanse-taal van Mustang in Mid-Wes-Nepal), aan dieselfde instelling behaal (1995).

Navorsing Georg is sedert 1992 betrokke by taalkundige veldwerk en die skryf van beskrywende grammatikas van ongeskrewe/bedreigde tale. Afgesien van sy grammatikastudie van 'n Thakali Linguistlist: uittreksel uit sy dissertasie: Stefan Georg . Opgespoor op 2009-08-10-dialek, is hy die mede-outeur van grammatikastudies van Itelmen Matsumura, Kazuto (Universiteit van Tokio) (2008): Itelmen: Bibliografiese gids , Opgespoor op 2009-08-10. Google scholar: Citation index, opgespoor 2009-08-10 (Chukchi–Kamchatkan-taalfamilie) en van Ket (Yeniseense tale), asook korter grammatikale beskrywings van Ordos-Mongools Georg 2003 en Huzhu-Mongools Georg 2003a ('n variëteit van die sogenaamde Monguor-groep).

Hy het wyd gepubliseer oor probleme met taalklassifikasie, bv. Georg 2003b, en veral oor die kontroversie rondom die Altaïese hipotese Georg, Michalove, Manaster Ramer en Sidwell 1999 sluit 'n geskiedenis van hierdie debat deur Georg in (die putatiewe genetiese verhouding tussen die Turkse-, Mongoolse- en Toengoesiese taalfamilies, waarby Koreaans en Japannees soms gevoeg word). Hy behoort tot die kritici van hierdie hipotese en argumenteer vir 'n nie-genetiese interpretasie van die gemeenskaplikhede tussen hierdie tale. E.g. Georg 1999/2000, , , Ander belangstellingsvelde waarby hy betrokke is, sluit in Paleosiberiese-tale, Tibeto-Burman- tale, Indo-Europese en Kartweliese taalkunde en taalkundige tipologie . Association for Linguistic Typology, Membership entry Stefan Georg . Opgespoor op 2009-08-10.

Publikasies Georg, Stefan (1996). Marphatan Thakali . Untersuchungen zur Sprache des Dorfes Marpha im Oberen Kali-Gandaki-Tal/Nepal. München: LINCOM EUROPA. Georg, Stefan; Volodin, Alexander P. (1999). Die itelmenische Sprache. Wiesbaden: Harrassowitz. Georg, Stefan; Volodin, Alexander P. (1999). Georg, Stefan, Peter A. Michalove, Alexis Manaster Ramer, en Paul J. Sidwell (1999): "Telling general linguists about Altaic." Journal of Linguistics 35 : 65–98. Mongoolse vertaling: Ерөнхий хэл шинжлэлчид алтай судлалын тухай. Алтай Судлал/Studia Altaica I / 2001 : 174-215 (vertaler: P. Ajuulzhav / G. Tujaa / O. Sambuudorzh). Georg, Stefan (1999/2000): Haupt und Glieder der altaischen Hypothese: die Körperteilbezeichnungen im Türkischen, Mongolischen und Tungusischen. Ural-altaische Jahrbücher, neue Folge B 16 : 143–182. Georg, Stefan (2001): Türkisch/Mongolisch tengri “Himmel/Gott” en seine Herkunft. Studia Etymologica Cracoviensia 6 : 83-100. Georg, Stefan (2002): Altaic Languages. In: David Levinson en Karen Christensen (reds. ): Encyclopedia of Modern Asia, Vol. 1 . New York: Charles Scribner's Sons: 86-87. Georg, Stefan (2003) Ordos . In: J. Janhunen (red. ): The Mongolic Languages. Londen: Routledge: 193-209. Georg, Stefan (2003a): Mongghul, in: J. Janhunen (red. ): The Mongolic Languages. Londen: Routledge: 286-306. Georg, Stefan (2003b): The Gradual Disappearance of a Eurasian Language Family - The Case of Yenisseyan . In: M. Janse en S. Tol (reds. ): Language Death and Language Maintenance. Theoretical, Practical and Descriptive Approaches. Amsterdam: Benjamins: 89-106.

Georg, Stefan (2004). "Unreclassifying Tungusic". In C. Naeher (red.). Proceedings. First International Conference on Manchu-Tungus Studies (Bonn, 28 Augustus - 1 September 2000). 2: Trends in Tungusic and Siberian Linguistics. Wiesbaden: Harrassowitz. bl. 45-57.

Georg, Stefan (2007). A Descriptive Grammar of Ket (Yenisei-Ostyak) . I: Introduction, Phonology, Morphology. Folkestone : Global Oriental. ISBN   Georg, Stefan (2008): Yeniseic languages and the Siberian linguistic area In: A. Lubotsky, J. Schaeken en J. Wiedenhof (reds.): Evidence and Counter-Evidence. Festschrift Frederik Kortlandt, Vol.I. Amsterdam/New York: Rodopi.

Eksterne skakels Persoonlike tuisblad van Stefan Georg by academia.edu

Verwysings

Kategorie:Duitse taalkundiges Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962