Omset is in wese ‘n sinoniem vir verkope van die produkte wat die plaas, of dan fabriek, produseer. Omset is net inkomste en geen uitgawes is daarvan afgetrek nie. Omset sluit gewoonlik ook net dit in waarin die besigheid regtig handel dryf. Dit sluit byvoorbeeld nie rente-inkomste in nie, behalwe as jy ‘n bank is.

Verwysings

Kategorie:Rekeningkunde Kategorie:Besigheid