Die Ngotshe-broodboom (Encephalartos aemulans) is 'n seldsame spesie van die genus Encephalartos, dit kom slegs op een berg naby Vryheid, KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die broodboom as die Ngotshe cycad bekend.
Die boom word tot 1,5 m hoog en die stam word tot 350 mm in omtrek. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.
Die plant se FSA-nommer is 14.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi PZA Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Broodbome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika