Kristina Wayborn (gebore 24 September 1950) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Octopussy (1983) en Forbidden Warrior (2005), en in die televisiereeks Airwolf (1984).
Filmografie Rolprente 1983: Octopussy 1997: Little Ghost 2005: Forbidden Warrior 2018: Warning: No Trespassing
Televisiereekse 1984: Airwolf
Video's 1983: James Bond in India 1983: Rita Coolidge: All Time High 1983: Seiko 'Octopussy' Television Commercial
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense