Gloria Tapia (gebore 5 Maart 1972) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Agnes Cecilia - En sällsam historia (1991) en in die televisiereeks Jordskott (2015).
Filmografie Rolprente 1991: Agnes Cecilia - En sällsam historia
Televisiereekse 2015: Jordskott
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu