Maja Söderström (gebore 2011) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breaking Surface (2020) en in die televisiereekse Storm på Lugna gatan (2018) en Helt Perfekt (2018).
Filmografie Rolprente 2020: Breaking Surface
Televisiereekse 2018: Storm på Lugna gatan 2018: Helt Perfekt
Eksterne skakels
Kategorie:Sweedse aktrises Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense