Bahar Pars (gebore 28 Maart 1979) is 'n Sweedse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Man Called Ove (2015) en Operation Ragnarok (2018).

Filmografie Rolprente 2006: When Darkness Falls 2015: A Man Called Ove 2018: Operation Ragnarok

Televisiereekse 2016: Vårdgården 2016: Hur blev det så här?

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu