Louise Peterhoff (gebore 12 Mei 1977) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gentlemen (2014) en Midsommar (2019), en in die televisiereekse Äkta människor (2012) en Det som göms i snö (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Gentlemen 2019: Midsommar

Televisiereekse 2002: S.P.U.N.G 2012: Äkta människor 2014: Blue Eyes 2018: Det som göms i snö 2020: Peacemaker

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977