Johanna Sällström (30 Desember 1974 – 13 Februarie 2007) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Beneath the Surface (1997) en in die televisiereekse Rederiet (1992), Tre kronor (1994), en Wallander (2005).

Filmografie Rolprente 1997: Beneath the Surface 1999: Magnetisøren's femte vinter 2001: Making Babies 2002: Hot Dog

Televisiereekse 1992: Rederiet 1994: Tre kronor 2000: En klass för sig 2003: Para§raf 9 2005: Wallander

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu