Lo Kauppi (gebore 19 April 1970) is 'n Sweedse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The New Man (2007) en in die televisiereekse Beck (1997) en Äkta människor (2012).

Filmografie Rolprente 2007: The New Man 2015: Tjuvheder

Televisiereekse 1997: Beck 2012: Äkta människor

Televisierolprente 2010: Bergsprängardottern som exploderade 2011: Paraplyresan

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu