Sofia Helin (gebore 25 April 1972) is 'n Sweedse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dalecarlians (2004), Arn: The Knight Templar (2007), en The Snowman (2017), en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).

Filmografie Rolprente 2003: At Point Blank 2004: Dalecarlians 2005: Bloodbrothers 2007: Arn: The Knight Templar 2007: Nina Frisk 2008: Arn: The Kingdom at the End of the Road 2013: Ragnarok 2017: The Snowman 2017: That Good Night 2017: Man Divided 2018: Lifeboat

Televisiereekse 2002: Brotherhood 2011: Bron/Broen 2011: Svaleskär 2016: Mammor! 2017: The Same Sky 2019: Honour Atlantic Crossing

Televisierolprente 2005: Pappas lilla tjockis

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu