Moa Gammel (gebore 6 Oktober 1980) is 'n Sweedse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tommy (2014) en in die televisiereekse Irene Huss (2007) en Jordskott (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Suddenly 2009: Sommaren med Göran 2011: Juni 2013: Home 2013: Shed No Tears 2014: Tommy 2014: Kärlek deluxe 2017: Camping 2020: LasseMajas detektivbyrå - Tågrånarens hemlighet 2020: Breaking Surface

Televisiereekse 1997: När & Fjärran 2007: Irene Huss 2015: Jordskott

Televisierolprente 2020: Please Excuse Our Dad

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu