Per Fredrik Åsly (gebore 21 Desember 1986) is 'n Noorse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Creators: The Past (2020) en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2020: Creators: The Past

Televisiereekse 2011: PelleK Official 2013: Vikings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986