Cathlene "Cathy" Labuschagne is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die Opposisieleier in die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) sedert haar verkiesing in September 2016. Sy het 'n afgevaardigde in Mei 2014 geword en verteenwoordig die Wes-Kaap in die wetgewer. Sy is hoof van die Wes-Kaapse provinsiale afvaardiging. Labuschagne was voorheen 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement vir 'n volle vyf jaar van Mei 2009 tot Mei 2014. Sy is 'n lid van die Demokratiese Alliansie (DA).EFF trims Malema's parliamentary role. Besoek op 27 Mei 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Cathlene Labuschagne. People's Assembly. Besoek op 27 Mei 2020.
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies