Baltasar Breki Samper (gebore 22 Julie 1989) is 'n Yslandse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oblivion (2013), Noah (2014), en Vultures (2018), en in die televisiereeks Ófærð (2015).

Filmografie Rolprente 1954: Santi-Weena 2013: Oblivion 2014: Noah 2015: Hummus the Movie 2018: Vultures

Televisiereekse 2015: Ófærð

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 21ste eeu