duimnael|regs|Lulu Wang Lulu Wang (王露露) (22 Desember 1960, Beijing) is 'n Chinese skryfster wat sedert 1986 in Nederland woon en in Nederlands skryf. Aanvanklik het sy in Chinees onderrig gegee in Maastricht voordat sy in 1997 'n deurbraak gemaak het met haar debuutroman Het Lelietheater. In 1998 ontvang sy die Gouden Ezelsoor vir diè topverkoper-literêre debuut (meer as 135,000 eksemplare daarvan is verkoop) en die daaropvolgende jaar die internasionale Nonino-prys. In Nederland aleen is meer as 800,000 eksemplare van Het Lelietheater verkoop.

Bibliografie Het lelietheater (1997) Brief aan mijn lezers (1998) Het tedere kind (1999) Het Witte Feest (2001) Seringendroom (2001) Het Rode Feest (2002) Bedwelmd (2004) Heldere Maan (2007) Wilde rozen (2010) Lotusvingers (2010) Nederland, wo ai ni (2012) (Regenland, wo ai ni in België) Zomervolliefde (2013) (poësie) Adam en Eva in China (2014) (nie-fiksie) Levenlangverliefd (2015) (poësie-NL/CH) Chineeslekker (2017) (kulinêr / nie-fiksie) Nederwonderland (2018) (nie-fiksie, met illustrasies deur Laura Emmen)

Toekennings Gouden Ezelsoor (1998) Internationale Nonino-prys (1999) tydens die Salzburgse Paasfees

Verwysings

Eksterne skakels

Lulu Wang op die Digitale Biblioteek vir Nederlandse Letterkunde

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nederlandse skrywers