Hierdie is 'n lys van individue wat betrokke was by die Obamagate skandaal waardeur Amerikaanse wetstoepassingsagentskappe en intelligensie-agentskappe gebruik is teen politieke teenstanders en dissidente.
Die 2016 presidensiële veldtog van Hillary Clinton het Russe betaal vir inligting wat president Donald Trump se verkiesingsveldtog in die gedrang sou bring. Daar is geen bewyse dat die inligting wat die Russe gegee het waar is nie, en alle aanduidings is dat die Russe inligting opgemaak het en vir Clinton-operatiewe gegee het in ruil vir kontant.
Die Clinton-operatiewe het toe inligting aan die Obama-administrasie oorhandig wat nie die inligting getoets het nie, en dit aan die media uitgelek en Amerika se buitelandse intelligensie-apparatus gebruik om die burgerlike en grondwetlike regte van lede van die Trump-veldtog te skend.https://www.conservapedia.com/List_of_names_in_the_Obamagate_scandal Opgespoor en besoek op 22 Mei 2020https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/nog-n-skandaal-nog-n-dag-in-die-vsa/ Opgespoor en besoek op 22 Mei 2020
Die Withuis Barack Obama, President Joe Biden, Vise-president Greg Craig, Withuis regsadviseur Susan Rice, Nasionale Sekuriteitsadviseur Shailagh Murray, Senior Adviseur Ben Rhodes, Adjunk Nasionale Sekuriteitsadviseur Jake Sullivan, Adjunk-assistent tot die President Celeste Wallander, Senior Direkteur vir Russiese Aangeleenthede aan die Nasionale Sekuriteitsraad Colin Kahl Sean Misko
Departement van Justisie Loretta Lynch, Prokureur-generaal Sally Yates, Adjunk Prokureur-generaal Matthew Axelrod, Hoof assosiaat van die kantoor van die Adjunk Prokureur-generaal (PADAG) John Carlin, Assistent Prokureur-generaal vir die Departement van Justisie se Nasionale Sekuriteitsafdeling (DOJ-NSD) Mary McCord, Waarnemende Assistent Prokureur-generaal vir die Nasionale Sekuriteitsafdeling Michael K. Atkinson, Senior Regsadviseur tot die Assistent Prokureur-generaal van die Departement van Justisie se Nasionale Sekuriteitsafdeling (DOJ-NSD) Rachel Brand, Assosiaat Prokureur-generaal George Toscas, adjunk assistent-prokureur-generaal in die afdeling vir nasionale sekuriteit. Tashina Gauhar, adjunk assistent-prokureur-generaal (DAAG) in die Departement van Justisie se afdeling vir nasionale sekuriteit David Laufman, adjunk assistent-prokureur-generaal vir die teeninsurgensie afdeling (DOJ-NSD) Bruce Ohr, assosiaat-adjunk-prokureur-generaal Peter Kadzik, assistent-prokureur-generaal vir wetgewende aangeleenthede Trisha Anderson, kantoor van die prokureur van die regsadvies-afdeling Dana Boente Jim Crowell
FBI James Comey, Direkteur van die FBI Andrew McCabe, Adjunk-direkteur James Baker, regsadviseur James Rybicki, stafhoof Lisa Page, Spesiale regsadviseur tot die Adjunk-direkteur E.W. “Bill” Priestap, Assistent direkteur van die Teenintelligensie Afdeling Peter Strzok, Adjunk-Assistent direkteur van die Teenintelligensie Afdeling Kevin Clinesmith, FBI prokureur.https://theconservativetreehouse.com/2019/11/22/the-washington-post-helps-identify-fbi-lawyer-who-altered-fisa-docs/ Sally Moyer, FBI prokureur Joseph Pientka, FBI agent Jonathan Moffa, FBI amptenaar Stephen M. Somma, Saakagent 1, die hanteerder vir die FBI se vertroulike menslike hulpbronne informant Stefan Halper.https://theconservativetreehouse.com/2020/02/24/why-is-the-new-york-times-outing-lower-level-fbi-spygate-operatives-case-agent-1-stephen-m-somma/ Michael Kortan, Perskantoor Anthony Ferrante, Direkteur vir Rekenaarinsident reaksie en rekenaarveiligheid-beleid aan die Withuis se Nasionale Veiligheidsraad. https://www.linkedin.com/in/anthonyjferrante/https://foreignpolicy.com/2018/02/12/former-senior-fbi-official-is-leading-buzzfeeds-effort-to-verify-trump-dossier/ Gregory Brower Michael J. Gaeta, gebaseer in Rome. Christopher Steele se hanteerder. Michael Steinbach Randy Coleman Carl Ghattas
Staatsdepartement Victoria Nuland, Assistent Sekretaris van die staatsdepartment vir Europese Aangeleenthede Jonathan Winer, Adjunk Assistent Sekretaris van die Staatsdepartement vir Internasionale Wetstoepassing Samantha Power, VN Ambassadeur Rachel Goldbrenner, adviseur tot Samantha Power Jonathan Finer, Stafhoof tot sekretaris Kerry Elizabeth Dibble, Adjunk-hoof van die Londen Ambassade.https://2001-2009.state.gov/p/nea/rls/37940.htm Lewis Lukens, Londen Ambassade Thomas Williams, Steve Linick, Staatsdepartement se kantoor van die Inspekteur-Generaal (OIG)
Tesourie Departement Finansiële Misdade Toepassingsnetwork (FinCEN) Natalie Edwards Binnelandse belastingdiens (Internal Revenue Service) John Fry, intelligensie-analis wat Michael Cohen se finansiële rekords aan Michael Avenatti gelek het.https://theconservativetreehouse.com/2019/02/21/irs-intelligence-analyst-john-fry-charged-with-leaking-cohen-financial-records-to-creepy-porn-lawyer/
Kantoor van die Direkteur van Nasionale Intelligensie James Clapper, Direkteur Shelby Pierson
Central Intelligence Agency John Brennan, Direkteur Eric Ciaramella
Kongres van die Verenigde State Sen. Harry Reid Sen. Mark Warner Sen. Dianne Feinstein Sen. John McCain Verteenwoordiger Adam Kinzinger Speaker Paul Ryan Jonathan Burks, stafhoof tot Paul Ryanhttps://theconservativetreehouse.com/2015/10/25/unreal-paul-ryan-announces-chamber-of-commerce-lobbyist-will-be-his-chief-of-staff/ Verteenwoordiger Adam Schiff Verteenwoordiger Eric Swalwell
Navorsingsdiens van die Amerikaanse Kongres Michael E. DeVine, outeur van Intelligence Community Whistleblower Protections, hersiene uitgawe 23 September 2019.https://thefederalist.com/2019/09/30/deleted-firsthand-knowledge-requirement-for-whistleblowers-implicates-another-federal-agency/
Privaat burgers en entiteite Buitelanders Christopher Steele, buitelandse intelligensie-operatief wat deur Hillary Clinton betaal is Erika Thompson Alexander Downer, Australiese Hoë-kommissaris (Ambassadeur) tot die VK Joseph Mifsud, VK en NAVO intelligensie opleiding, Midde-Oosterse deskundige, FBI informant Robert Hannigan, hoof van die GCHQ Richard Dearlove Richard Wood Artem Sytnyk, Oekraïense NABU Serhiy Leshchenko, Oekraïense parlementslid en joernalis Henry Greenberg, Russies burger, veroordeelde krimineel en FBI informant. Natalia Veselnitskaya, het FusionGPS gehuur om navorsing oor Hillary Clinton te doen vir die Junie 2016 Trump Tower vergadering. Edward Baumgartnerhttps://nypost.com/2018/01/22/it-looks-like-the-james-bond-behind-the-dossier-let-a-putin-pawn-do-all-the-work/ Christopher Burrows, Chris Steele se Orbis International vennoot. Charles Tawil, V.S.A. en Israeliese intelligensie operatief, het Papadopolous se inhegtenisname bewerk Azra Turk
Amerkaanse burgers Glenn Simpson, het geld geneem van Wladimir Poetin en Hillary Clinton om Trump te diskrediteer Mary Jacoby, vrou van Glenn Simpson en dogter van 'n belegger in die Inslaw affêre Nellie Ohr, afgetrede CIA werknemer, FusionGPS en FBI kontrakteur Alexandra Chalupa, DNC Stefan Halper, FBI John Podesta, beweerde Pizzagate ringleier Marc Elias, DNC en 2016 Clinton verkiesingsveldtog algemene regsadviseur wat die Steele dossier aangevra en daarvoor betaal het Michael Sussmann, Perkins Coie prokureur Dan Jones, eks-Feinstein personeellid Hillary Clinton Sidney Blumenthal, Clinton-familie consigliere Cody Shearer Jennifer Palmieri, Clinton veldtog fopnuus segspersoon Robby Mook, Clinton jeugadviseur David Kramer, McCain Instituut Michael Hayden, voormalige CIA en NSA direkteur Kathryn Ruemmler, prokureur vir Susan Rice, voormalige Withuis regsadviseur, 30 Junie 2011 – 2 Junie 2014 Amanda Renteria, Clinton nasionale politiese direkteur Evelyn Farkas Mark Zaid, prokureur van Eric Ciaramella Thomas Catan Peter Fritsch Jake Berkowitz Neil King, getroud met die Senior Adviseur vir Obama, Shailagh Murray. Adam Kaufmann Sergei Millian Monica McLean, afgetrede FBI agent Margaret Ratner Kunstler, WikiLeaks prokureur Rinat Akhmetshin, eks-GRU offisier, lobbyist, genaturaliseerde burger
Joernaliste Ken Dilanian, NBC News David Ignatius, Washington Post David Corn, Mother Jones Michael Isikoff, Yahoo News Ali Watkins, (bevorder vanaf BuzzFeed na NYT nadat 'n uitgelekte Carter Page FISA aansoek ontvang is) Devlin Barrett, WaPo, voormalig van die WSJ (2016 verkiesingsjaar) Robert Costa, WaPo & PBS Matt Zapotosky, WaPo Ken Bensinger, BuzzFeed verslaggewer wat die Steele dossier van David Kramer, die McCain stafhoof, ontvang het Brian Ross, ABC News (afgedank in Desember 2017 as gevolg van die valse uitgelekte Deutsche Bank subpoena wat 'n aandelemark lopie veroorsaak het) Matt Mosk Carl Bernstein, CNN Julian Borger, The Guardian Ned Price, NBC News Shawn Henry, NBC Nuuskonsultant, Crowdstrike beampte Peter Stone, McClatchy Greg Gordon, McClatchy Bob Little, NPR Rachel Martin, NPR Tom Hamburger, The Washington Post Rosalind Helderman,The Washington Post Fred Hiatt, The Washington Post Allan Cullison, The Wall Street Journal
Amerikaanse entiteite FusionGPS Perkins Coie (regsfirma) Democratic National Committee Democracy Integrity Project CrowdStrike
Clinton e-pos skandaal Paul Combetta Platte River Networks
Nuusorganisasies CNN The New Yorker The New York Times The Washington Post BBC NBC BuzzFeed The Guardian Huffington Post Newsweek MSNBC Politico ABC Vanity Fair Slate McClatchy Yahoo News Mother Jones
Verwysings
Eksterne skakels Compare the Vindman, Ciaramella, Misko, McCord and Atkinson Network To Pelosi’s Rule Changes in the Deep State coup 2.0 plot.
Kategorie:Verenigde State van Amerika