Episkopi Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Koördinate Tydsone OET (UTC +2) - Somertyd OEST (UTC +3)
Episkopi, amptelik die Episkopi Cantonment, vorm die administratiewe sentrum van Akrotiri en Dhekelië, 'n Britse oorsese gebied wat as 'n soewereine militêre basis van die Verenigde Koninkryk op Siprus geadministreer word. Dit lê in Akrotiri, die suidelike van die twee militêre basisse en grens aan die Republiek Siprus in die noorde en die Middellandse See in die suide. Episkopi is die huidige kommandosentrum van die Britse Weermag op Siprus.
Verwysings
Kategorie:Geografie van Siprus Kategorie:Kusstede