Die onopsigtelike spinnekopbos (Serruria inconspicua) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit van die Kaapse Skiereiland tot by Houhoek voorkom. Die struik is platterig en word 20 cm hoog.
In Engels staan dit as die Cryptic Spiderhead bekend. Die plant kry sy naam weens die feit dat die blomme onopsigtelik is.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Spinnekopbosse Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika