Die Mercedes-Benz T2 was 'n vervoerder vervaardig deur Daimler-Benz. Die T2 staan ook bekend as die "Düsseldorf-vervoerder", aangesien dit vanaf 1967 in Düsseldorf gebou is. Die Mercedes-Benz Vario is die derde reeks, wat vanaf 1996 in Ludwigsfelde gebou is. Sommige T2's is deur Mercedes-Benz España in hul monteeraanleg te Alcobendas saamgestel. links|duimnael|T2 407D na-opkikker In 1967 word die T2 as opvolger van die L 319/L 406-reeks bekendgestel. Die voertuig het die gaping tussen die kleiner Mercedes-Benz T1 (of Bremen Transporter) en die swaarder vragmotors, vervaardig in Wörth, gevul.

duimnael|links|'n Mercedes-Benz 811 met Plaxton Beaver-bakwerk in Gillingham, Dorset duimnael|links|Mercedes-Benz 609D

Kategorie:Mercedes-Benz