Die witviooltjie (Lachenalia alba) is 'n blomdraende geofiet wat endemies is aan die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville en Calvinia, die plant is deel van die renosterveld. Die plant het ongeveer 25% van sy habitat aan graanproduksie afgestaan en die oorblywende habitat is slegs 25 km² groot. Dit word ook bedreig deur vertrapping deur vee en ystervarke wat gate grawe.

In Engels staan die plant bekend as die white lachenalia.

Bronnelys PlantZAfrica REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika