Valérie Lemercier (gebore 9 Maart 1964) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Visitors (1993), Palais royal! (2005), en Avenue Montaigne (2006).

Filmografie Rolprente 1991: Operation Corned Beef 1992: Sexes faibles! 1993: The Visitors 1994: Casque bleu 1997: Quadrille 1999: Le derrière 2002: Friday Night 2005: Palais royal! 2006: Avenue Montaigne 2007: L'invité 2011: Bienvenue à bord 2012: Hand in Hand 2012: Granny's Funeral 2013: The Ultimate Accessory 2014: Nicholas on Holiday 2017: Marie-Francine 2018: Baaghi Ishq 2020: Forte 2020: The Power of Love (Famous)

Televisiereekse 1988: Palace 1990: Les nuls, l'émission 1995: C'est pas le 20 heures 2003: Samedi soir en direct

Televisierolprente 2016: Elles se croient toutes Joly

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse rolprentregisseurs