Hierdie artikel handel oor die spruit in Mpumalanga. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n spruit in die sentrale Krugerwildtuin in Mpumalanga, 'n voorloper van die Timbavatirivier.
Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin