Corinne Lahaye (28 Maart 1947 – 16 Februarie 2020) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Les siffleurs (1964) en Now Where Did the Seventh Company Get to? (1973).
Filmografie Rolprente 1964: Les siffleurs 1973: Now Where Did the Seventh Company Get to? 1976: À l'est du Rio Concho 1976: Sexuella 1982: On n'est pas sorti de l'auberge
Televisiereekse 1990: Sixième gauche
Televisierolprente 1981: Novgorod 1996: Le comédien
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu