Hierdie artikel handel oor die spruit in Mpumalanga. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)

Die Brakspruit is 'n rivier in Mpumalanga. Dit vloei wes van Standerton en is 'n sytak van die Vaalrivier.

Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga