Mia Hansen-Løve (gebore 5 Februarie 1981) is 'n Franse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All Is Forgiven (2007), Father of My Children (2009), Goodbye First Love (2011), en Things to Come (2016).

Filmografie Rolprente 2007: All Is Forgiven 2009: Father of My Children 2011: Goodbye First Love 2014: Eden 2016: Things to Come 2018: Maya 2020: Bergman Island

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense