Die Swartbergtolbos (Leucadendron barkerae) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Bonteberg tot Witteberg, Swartberg, Waboomsberg en Koo by die Langeberg. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.
In Engels staan dit as die Swartberg Conebush bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika