Terblanche is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende mense verwys:

Anne Terblanche, Suid-Afrikaanse outeur Des Terblanche (gebore 1965), Suid-Afrikaanse gholfspeler Esta TerBlanche (gebore 1973), Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger Johanna Terblanche, Suid-Afrikaanse lid van die parlement Stefan Terblanche (gebore 1975), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Susanna Jacomina Terblanche (1905–1968), Suid-Afrikaanse outeur

In fiksie Christelle Terblanche, 'n karakter in die Afrikaanse sepie 7de Laan vertolk deur Anna-Mart van der Merwe

As noemnaam Terblanche Jordaan (gebore 1963), Suid-Afrikaanse predikant, skrywer en dramaturg

Sien ook Terre'Blanche

Kategorie:Afrikaanse vanne