Die aarbeisilwertolbos (Leucadendron album) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Swartberg, Langeberg, Outenikwaberge en Tsitsikammaberge vanaf Swellendam tot Uitenhage. Die struik word 1.5 - 2 m hoog en dra blomme in Desember.
In Engels staan dit as die Linear-leaf Conebush bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi PlantzAfrica Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika