Michèle Garcia (gebore Junie 1960) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Closet (2001) en Yves Saint Laurent (2014), en in die televisiereeks Chez Maupassant (2007).
Filmografie Rolprente 2001: The Closet 2002: Monsieur Batignole 2014: Yves Saint Laurent
Televisiereekse 2007: Chez Maupassant
Televisierolprente 2001: Sophie Rousseau, la vie avant tout: Nature mortelle 2003: Écoute, Nicolas... 2009: Sur le chemin de Compostelle 2014: Cher trésor
Video's 2002: Monsieur Batignole: le making of
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu