Chantal Garrigues (14 November 1944 – 29 Junie 2018) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Louise... l'insoumise (1985), The Code (2002), Leave Your Hands on My Hips (2003), en House of D (2004).

Filmografie Rolprente 1985: Louise... l'insoumise 2002: The Code 2003: Leave Your Hands on My Hips 2004: House of D

Televisiereekse 1990: Le Chevalier du labyrinthe 2011: Soda

Televisierolprente 1974: Les bâtisseurs d'empire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu